Brittanje gee groen lig vir pil teen Covid-19
Brittanje het vandag die eerste land ter wêreld geword wat 'n Covid-19 antivirale pil goedgekeur het. Brittanje se medisynebeheerraad het die medisyne, molmupiravir, goedgekeur vir gebruik so gou as moontlik. Dit moet geneem word ná 'n Covid-19 positiewe uitslag en binne vyf dae wat simptome ervaar is. Dit is die eerste mondelingse medikasie teen Covid-19 wat goedgekeur word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie