Britse minister praat met Gordhan
Ten einde Brittanje se bande met die res van die wêreld te verstewig, voordat die land uit die Europese Unie tree, was die Britse minister van finansies, Philip Hammond vandeesweek in Suid-Afrika.
Philip Hammond, Britse minister van finansies, het gister in Pretoria met Pravin Gordhan, sy Suid-Afrikaanse ampsgenoot, en Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale betr
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie