Brics-geld vir vervoerinfrastruktuur
Brics-geld vir vervoerinfrastruktuur
10 September 2018 | Infrastruktuur
Namibië is op soek na finansiële steun by die groep ekonomiese samewerkingslande bekend as Brics (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) se nuwe ontwikkelingsbank.
Dié onlangse kabinetsbesluit is vandag deur mnr. Stanley Simataa, minister van inligting en kommunikasietegnologie, aangekondig.
Simataa sê finansiering van spesifieke vervoerinfrastruktuurprojekte sal voorgestel word onder die Nuwe Vennootskap vir Afrika-ontwikkeling (NEPAD) se woongebied-infrastruktuurinisiatief.
Dié projekte sluit in die spoorweg van Grootfontein na Katima Mulilo, die Baynes-hidrokragopwekkingsprojek, die Transoranje-spoorweg en -padontwikkelingsprojek, en die spoorontwikkelingsplan vir die Trans-Kalahari-spoorweg.

Soortgelyk
Wilde perde: Jongste vul reeds aangeval
6 ure gelede | Ministeries
Leerlingdokters 'van swakker gehalte'
6 ure gelede | Onderwys
Regulasies vir loterye en dobbel kom
6 ure gelede | Toerisme
Gesondheidsmanne vas oor hospitaaltender
6 ure gelede | Ministeries
Weer, Woensdag 20 Februarie 2019
6 ure gelede | Weer
Twee kinders met stok doodgeslaan
6 ure gelede | Misdaad
Weerwaak teen hitte uitgereik
6 ure gelede | In beeld
Duister SA bekommer NamPower nie
6 ure gelede | Energie
Pack Safari open toergids-akademie
6 ure gelede | Toerisme
Kleinadvertensies