Brexit: Ooreenkomste kan uitdaging wees
Terwyl Theresa May, die Britse premier, haar voorberei op onderhandelings oor hoe die land die Europese Unie (EU) in 2019 gaan verlaat, lê sy ook die grondslag vir onderhandelings met nie-EU-lande soos Amerika en China oor post-Brexit-handelsooreenkomste.
Al dié onderhandelinge vir Brexit sal plaasvind binne die raamwerk van die Wêreldhandelsorganisasie (WHO).Die volgende vrae handel oor die belangrikste politieke en beleids
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie