Brexit: David Cameron bedank
Premier David Cameron het pas aangekondig dat hy bedank ná Brittanje se besluit in 'n referendum om die Europese Eunie te verlaat.
Cameron wil 'n nuwe premier teen Oktober in plek hê. Hy sal die land deur die oorgangstyd lei.
Hy gaan vanmiddag vir koningin Elizabeth sien om sy bedanking in te dien.
"Ek dink nie dit sal reg wees van my om die kaptein te wees (van die skip) wat ons land na sy volgende bestemming stuur nie," het hy aan verslaggewers gesê. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie