Brexit bedreig nie handel met Nam, Sacu
Sacu se ministers van handel en hul Britse eweknie, mnr. Lord Price, het vanoggend in Johannesburg vergader om betrekkinge post-Brexit te bespreek.
Die minister van nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling, mnr. Immanuel Ngatjizeko, het Namibië verteenwoordig.
Brittanje is nie van plan om handelsbetrekkinge met die Suider-Afrikaanse Doeane-unie skipbreuk te laat ly sodra dit uit die Europese Unie (EU) onttrek nie, is beklemtoon. Tans geskied handel onder die vaandel van die EU-SADC EPA (ekonomiese vennootskapsooreenkoms).
Brittanje sê Sacu se toegang tot sy markte sal nie in die slag bly nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie