Brandstofprys bly onveranderd
Goeie nuus vir vuisvoos verbruikers is maar skraal, maar die ministerie van myne en energie het darem iets in die Kerskous vir motoriste.
Die brandstofprys vir Desember is onveranderd. Die ministerie van myne en energie het in ''n verklaring daarop gewys dat die globale oliemark in November uiters onbestendig was.“
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie