Brandstof nu00f3g duurder
Brandstof nu00f3g duurder

Brandstof nóg duurder

Augetto Graig
Die ministerie van myne en energie het aangekondig die prys van brandstof sal op 6 Junie styg.

Beide petrol en diesel sal by pompe 60 sent per liter duurder wees.

Redes vir die verhoging sluit in ? wanbalans tussen wat dit kos om brandstof in te voer en teen watter prys dit by vulstasies verkoop word, asook ’n verhoging in die verbruiker se bydraes aan die Padfondsadministrasie en Namport.

Kommentaar

Republikein 2025-10-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer