Brande woed buite Windhoek
Reuse brande woed tans buite Windhoek by Brakwater, Döbra en Elisenheim. 'n Reuse veldbrand is besig om vinnig in die gebied agter Elisenheim naby die Elisenheim-gasteplaas te versprei.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie