Brande eis 2,2 miljoen ha
Die minister van die omgewing, bosbou en toerisme het kommer uitgespreek oor die gereeldheid en reikwydte van veldbrande sedert die aanvang van die brandseisoen.
Elvira Hattingh Altesaam 2 207 900 hektaar het tussen Januarie en Oktober vanjaar in Namibië afgebrand. Dit sluit in 875 400 ha in die Otjozondjupastreek, 635 900 in die Kavango-O
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie