Brand by Pringlebaai en Hangklip is buite beheer

'n Brand wat Dinsdag kort ná middernag vermoedelik deur 'n noodfakkel veroorsaak is, het in die Kogelberg-natuurreservaat begin.
Die polisie het 'n verdagte in hegtenis geneem in verband met die wegholbrand wat nog op die berg bokant Pringlebaai in die Wes-Kaap in Suid-Afrika woed.Kapt. Harold Nqwenani, stas
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer