Brand breek uit by Spar op Keetmanshoop
'n Brand woed tans by die Spar op Keetmanshoop. 'n Leser het enkele minute gelede dié foto vir Republikein gestuur. Meer inligting is nie tans beskikbaar nie.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie