Brand breek uit by Spar op Keetmanshoop
'n Brand woed tans by die Spar op Keetmanshoop.
'n Leser het enkele minute gelede dié foto vir Republikein gestuur. Meer inligting is nie tans beskikbaar nie.
'n Leser het enkele minute gelede dié foto vir Republikein gestuur. Meer inligting is nie tans beskikbaar nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie