Brakwater sien rooi oor munisipale rekeninge
Die gemeenskapsvereniging sê hy soek bewyse dat die stadsraad die verhoging van hul munisipale tariewe en belasting goedgekeur het.
Elvira Hattingh - Verskeie eienaars van eiendomme op Brakwater sê munisipale rekeninge het hulle die afgelope 13 maande teen die toue.Baie sê hulle moes werknemers noodgedwonge a
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie