Borgtog vir vermeende smokkelaars van ivoor
Twee mans wat by 'n padblokkade met stukkies olifanttande betrap is, se saak is na die aanklaer-generaal verwys.
Francoise Steynberg - Twee Chinese mans wat in Desember met ivoor by die padblokkade op pad na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako betrap is, is op 24 Februarie op borgtog
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie