Boorgate in privaatbesit moet geregistreer word

Die hoofstad wil 'n databasis saamstel wat kan help met toekomstige stadsbeplanning, asook die volhoubare gebruik van die akwifer.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Die Windhoekse munisipaliteit het met 'n projek begin om alle boorgate in privaatbesit binne die stadsgrense teen 31 Julie te registreer.Dit sluit in boorgate w
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer