Bondelswarts: Geskil oor hoofman duur voort
Bondelswarts: Geskil oor hoofman duur voort

Bondelswarts: Geskil oor hoofman duur voort

Sommige lede van die gemeenskap voer aan die huidige hoofman is onwettig ingehuldig en sê dit kelder die tradisionele owerheid se werksaamhede.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – Die Bondelswarts Tradisionele Owerheid is steeds in ‘n bitter stryd oor die hoofmanskap gewikkel ondanks ‘n duidelike opdrag van die vorige minister van stedelike en landelike ontwikkeling, me. Sophia Shaningwa.

Sy het reeds in Januarie 2017 opdrag gegee dat mnr. Nathanael Christiaan as hoofman van die Bondelswarts aangestel word. In Maart verlede jaar het dié owerheid se voorsitter, mnr. Jims Christiaans, haar in kennis gestel dat Nathanael as die nuwe hoofman ingehuldig sal word.

Volgens mnr. Ignatius Berend het dit nooit plaasgevind nie en het mnr. Johannes Matroos onwettiglik die nuwe hoofman geword.

Die aangeleentheid het verlede Vrydag in die landdroshof in Karasburg gedien, maar die saak is tot 5 November uitgestel.

“Aangesien ons nie ‘n behoorlik aangestelde hoofman het nie, het ons ook nie ‘n trustfonds in werking nie. Die gewoontereghof kan nie funksioneer nie. Ons kan niks sonder ‘n hoofman doen nie. Ons het ook nie behoorlike verteenwoordiging by die volksmoordonderhandelinge of die naderende grondkonferensie nie,” sê Berend.

Die geskil oor die hoofmanskap het begin toe hoofman Anna Katrina Christiaan in 2011 dood is. Sy was die eerste vroulike kaptein van die Bondelswarts, aangesien dié tradisionele gemeenskap se opvolgreël ingevolge die gewoontereg op vaderlike herkoms gegrond is.

Die geskil gaan oor of Nathanael, Anna Katrina se seun, of die minderjarige Denzyl Christiaan, seun van die waarnemende hoofman, mnr. Josef Christiaan, wat in 2015 dood is, die opvolger moet wees.

Shaningwa het in 2016 ‘n ondersoekspan na Karasburg gestuur wat bevind het Matroos, “’n nie-koninklike”, staan “ongepas” in as hoofman vir die jong Denzyl, terwyl Nathanael as nasaat van die koninklike bloedlyn eenkant toe geskuif word.

Die minister het opdrag gegee dat die koninklike huis Nathanael as hoofman inhuldig en reëlings tref om na die Bondelswarts se vaderlike opvolgerreël terug te keer wanneer Denzyl 25 jaar oud is en die hoofmanskap kan oorneem, sou hy dit wil doen.

Shaningwa het gelas dat sou die koninklike familie nie daarin slaag om die saak op te los nie, hulle die Nama- Tradisionele Leiersvereniging (NTLA) moet raadpleeg.

TRADISIONELE GESKILLE

Een van die belangrike kwessies wat vandeesweek by die 21ste jaarvergadering van die Raad van Tradisionele Leiers in Windhoek bespreek is, was juis die voortdurende geskille oor leierskapsposisie.

Die nuwe minister van stedelike en landelike ontwikkeling, dr. Peya Mushelenga, was veronderstel om die vergadering Woensdag daaroor toe te spreek. Dit het skynbaar nie gebeur nie.

Hy het hierdie geskille wel tydens die amptelike opening betreur en gesê dit lei tot stagnasie in tradisionele owerhede.

Mushelenga sê hy het sy ministerie opdrag gegee om van hierdie sake te ondersoek, maar bygevoeg dat as owerhede nie die besluite eerbiedig en die aanbevelings volg nie, die ondersoeke ‘n vermorsing van staatsgeld is.

“Ons verkies dat geskille ingevolge die gewoontereg van tradisionele owerhede opgelos word, maar dit kan net deur samewerking geskied. Dit het al baie gebeur dat die geskille nie opgelos word nie en dan eindig dit in die hof. Die howe se bevele is bindend en die ministerie eerbiedig dit,” het hy gesê.

Die adjunkvoorsitter van die Raad vir Tradisionele Leiers, mnr. Immanuel /Gâseb, sê leierskapgeskille is waarskynlik die oorsaak van globalisering omdat tradisionele leiers gebruik word om persoonlike agendas na te jaag.

“As tradisionele leiers het ons die skaduwees geword van diegene wat hul eie belange in die naam van die tradisionele owerheid wil dien,” het hy gesê en by leiers gepleit om die gewoontereg te eerbiedig en goeie bestuur toe te pas.

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.19 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1349.9 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 26.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 298.59/OZ DOWN -0.0108 | Copper US$ 4.49/lb DOWN -0.0089 | Zinc US$ 2 905.00/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 84.63/BBP UP +0.40% | Platinum US$ 965.26/OZ UP +1.02% Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.19 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1349.9 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 26.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 298.59/OZ DOWN -0.0108 | Copper US$ 4.49/lb DOWN -0.0089 | Zinc US$ 2 905.00/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 84.63/BBP UP +0.40% | Platinum US$ 965.26/OZ UP +1.02%