BoN katvoet vir rommel
Jo-Maré Duddy – Die Bank of Namibia (BoN) dink daar is ‘n “medium-waarskynlikheid” dat Namibië afgegradeer gaan word.
‘n Moontlike afgradering word op die sentrale bank se lys van risiko’s in sy jongste finansiële stabiliteitsverslag aangedui.
Namibië se buitelandse staatskuld by beide Fitch Ratings en Moody’s is reeds net vlak bo rommelstatus. Beide het die land se kredietgraderingsvooruitsig laat verlede jaar van stabiel na negatief verlaag.
Lees die berig môre in Die Mark.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie