Bokke is hier!
DIE Bokke is hier! Die Suid–Afrikaanse skaduspan het gister by die Hosea Internasionale Lughawe buite Windhoek aangekom vir vanaand se vriendskaplike rugbywedstryd teen ’n Namibiese Uitnodigingspan wat om 18:00 by die Hage Geingob-stadion plaasvind.
Boet Matthews het foto’s van die bekende rugbysterre en van hul aanhangers geneem.
Boet Matthews het foto’s van die bekende rugbysterre en van hul aanhangers geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie