Boeties se pa stort hart uit

Minder as twee jaar gelede het die egpaar, wie se twee seuns Sondag verdrink het, se huis tot op die grond afgebrand.
Denver Kisting
Denver Kisting – ’n Windhoeker wat die afgelope naweek twee van sy drie seuns verloor het, sê dit is nét sy geloof wat hom en sy vrou staande hou.Mnr. Christiaan Swartbooi, p
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer