• Tuisblad
  • Sport
  • Boeta lê swak punt bloot in nuwe inskop-reël, sê Erasmus

Boeta lê swak punt bloot in nuwe inskop-reël, sê Erasmus

Rugby
Wim Pretorius – Toe die Haaie-losskakel Boeta Chamberlain Vrydagaand in Swansea met sy derde skepdoel teen die Ospreys in hul stryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) slaag, was die vraag wat afrigters sekerlik gevra het: “Waarom het ons nie daaraan gedink nie?”
Sean Erasmus, wat Chamberlain as skoolseun by die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) gebrei het, glo dié losskakel het ’n potensiële swak punt in Wêreldrugby se nuwe proefreëls gevind.
“Ek was gek oor die wyse waarop hy die bal oor die voordeellyn gedra het. Van daar af is die verdediging besig gehou en dan natuurlik die geleenthede wat hy aangegryp het met sy skepdoele,” het Erasmus Maandag gesê.
“Daar is baie min spanne wat daardie kans al benut het met die nuwe inskop-reël – om ’n skepdoel deur die pale te jaag – en dit was ’n briljante benadering deur die Haaie en Boeta.”
Chamberlain, wat in 2016 en 2017 deel was van die Paarliete se oorwinningstog, het Vrydagaand, toe die Haaie ná 19 minute met 0-6 agter was, sy eerste skepdoel reg voor die pale oorgeklits met die besoekers op die aanval.
Ses minute later het die tuisspan van agter hul doellyn ingeskop, soos wat die nuwe proefreël bepaal, maar Chamberlain het dit gevang en koelkop sy tweede skepdoel tussendeur die pale gejaag om sake met 6-6 gelykop te maak.
Die telling het so gebly tot rustyd, waarna Chamberlain kort ná die begin van die tweede helfte met ’n perfek geplaaste rolskop vorendag gekom het. Die slot Hyron Andrews het dit opgepik en op skitterende wyse aan die senter Jeremy Ward besorg om onaangeraak oor te seil vir die eerste drie van die wedstryd.
In die 61ste minuut het die Ospreys se losskakel, Gareth Anscombe, weer ’n inskop van sy doellyn af waargeneem, net vir Chamberlain om sy derde skepdoel deur die pale te jaag om die telling 21-6 in die KwaZulu-Natallers se guns te maak.
“Die Haaie het sekerlik ’n swak punt blootgelê met die nuwe reël. As ’n span die bal in die middel van die veld gaan afskop, gaan dit vir hulle ’n tydjie neem voordat hul verdedigers by jou kan uitkom. Die meeste hedendaagse losskakels kan ’n skepdoel vanaf die 10 m-stippellyn oorsit,” sê Erasmus.
“Dit was tot dusver baie verbasend dat meer spanne nie daaraan gewerk het om die bal middel toe te neem en ’n paar shots te vat nie.
“As jy die bal oor die doodlyn skop, word spel in elk geval hervat met jou teenstander wat die bal van sy eie doellyn af moet inskop. Dis eintlik ’n bonus-geleentheid om drie punte aan te teken.”
Oor Chamberlain, wat vir Boishaai as rugby- en krieketster uitgeblink het, is Erasmus liries.
“Boeta is ’n spesiale speler. Hy val die voordeellyn aan, het baie afwisseling in sy spel en het ’n uitmuntende rugby-kop.
“Daardie skopvoet van hom . . . baie mense praat oor hoe ver ander spelers die bal kan sool en Boeta is deel van daardie geselskap.”
Oor gerugte dat Erasmus binnekort ’n terugkeer na Boishaai kan maak, het hy bevestig dat hy tans met die skool onderhandel.
“Daar is nog niks finaal vasgemaak nie. Daar word nog gesels,” sê hy.
“Ek is baie lief vir skolerugby en ek het dit al hoe meer begin besef. As die geleentheid hom voordoen, sal dit wonderlik wees om terug te gaan.”

FOTO’s
Boeta Chamberlain stuur een van sy skepdoele teen die Ospreys pale toe. Foto Gallo Images
Sean Erasmus glo die Leeus is op die regte pad met hul verdediging, al staan die span tot dusver te veel drieë af. Foto Gallo Images

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%