Boervrou verbrand: twee skuldig
Die gemeenskap, Botswana se leër en selfs pres. Ian Khama het ná die moord op 'n plaasvrou gehelp om die twee verdagtes aan te keer.
Erika Gibson - Twee plaaswerkers wat 'n vrou op 'n plaas naby Ghanzi in Botswana ontvoer en verbrand het, is Donderdag in Lobatse aan die moord skuldig bevind.Hoofregter Abednego
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie