Boereraat het gehelp
Boereraat het gehelp

Boereraat het gehelp

Mandy Rittmann
ELLEN DAVIDS VAN OKAHANDJA SKRYF:

Aan "kansvatter oor olifantbolle": Dit is nie so vergesog nie.

My ouma in Duitsland, het jare terug koeimissap gemeng met vrugtesap (vir die smaak) vir my broer gegee wat dubbele longontsteking gehad het, en sy lewe gered. Dít terwyl drie dokters nie kon gehelp het nie.

Kommentaar

Republikein 2025-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer