Boere ruk op na hof

Inwoners van die Suide het gister in groot getalle by die landdroshof op Keetmanshoop opgedaag om hul steun teen misdaad te wys.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Nagenoeg 350 boere en ander inwoners van die Suide was gisteroggend teenwoordig toe die drie vermeende moordenaars van mnr. Giel Botma (79) en sy 80-jarige vrou
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer