Boere, moenie diu00e9 tegnologie ignoreer nie
Boere, moenie diu00e9 tegnologie ignoreer nie

Boere, moenie dié tegnologie ignoreer nie

William Horne – Grootskaalse ontwikkeling in landboutegnologie is nie net meer fantasieë vir die toekoms nie, maar noodsaaklik om mededingend te bly, selfs hier in Suid-Afrika, sê Dawie Maree van FNB Landbou.

Hy sê internasionale ingebruikneming van nuwe, vinnig ontwikkelende en ontwrigtende tegnologie in die landbousektor maak dit noodsaaklik vir boere in alle markte om by te bly.

Volgens hom is die gebruik van nuwe tegnologie nie meer ’n kwessie van om ’n baanbreker te probeer wees nie, maar noodsaaklik vir enige boer wat sy onderneming wil laat groei, dit mededingend te hou en wil verseker dat dit enigsins nog in die nabye toekoms sal bestaan.

“Die landboubedryf wêreldwyd oorkom suksesvol talle van sy grootste omgewings- en voedselproduksie-uitdagings deur die gebruik van nuwe en gevorderde tegnologie, en Suid-Afrika is geen uitsondering nie,” sê Maree.

Volgens Maree is die volgende vier van die grootste ontwrigtende tendense in tegnologiese ontwikkeling vir die landbousektor:

· Groot data: Met die groeiende tendens van toerusting en masjinerie wat digitale data regstreeks produseer en opneem, kan boere dié data al meer inspan om doeltreffendheid te verbeter én voorspellings meer akkuraat te maak. Die data gaan ook gepaard met deurlopende beskikbare data oor weerpatrone, grondtoestande sowel as gewasse wat aangeplant word, om ’n formule te ontwikkel om die beste tyd en plek te bepaal om te plant en te oes. Groot data is ook nuttig vir die voorspelling van die aanvraag na gewasse, die opbrengs op gewasse, sowel as die potensiële bruikbare beplantingsgebied in ’n seisoen.

· Gevorderde drupbesproeiing: Met die heersende tekort aan water landwyd, en die onlangse droogte in groot dele van die land, het Suid-Afrikaanse boere miljarde rande verloor. Daar is nou groot beleggings in die gebruik van drupbesproeiingstegnologie wat tesame met slim digitale stelsels die presiese hoeveelheid water wat elke gewas nodig het, kan besproei, met minimale waterverliese.

· Vertikale boerdery: Dié moderne manier van gewasse kweek, benut nie net minder hulpbronne soos water en kunsmis nie, maar laat boere toe om die hele omgewing waarin die gewasse verbou word, op optimale vlak te hou en te beheer. Deur opwaarts in vertikale rakke te plant kan boere nou dié metode selfs vir grootskaalse produksie gebruik. Dié metode word reeds in Suid-Afrika ingespan.

· Mobiele apps: Met die enorme veelsydigheid wat moderne slimfone bied, word die toestelle al hoe meer as saketoerusting gebruik en nie net as verbruikerstegnologie nie. Boere gebruik nou deurlopend apps om hul gewasse deur middel van GPS te monitor. Hulle kan ook voer, kunsmis en die waterbehoeftes so bestuur en dit regstreeks dophou. Maree sê apps het reeds vir groot ontwrigting in die landboubedryf gesorg. Ontwikkelaars wêreldwyd werk deurlopend daaraan om app-innovasies beskikbaar te stel wat tot onlangs nog ondenkbaar was. Daar is nou selfs apps wat meer as 430 onkruidspesies en hul eienskappe met die klik van ’n knoppie identifiseer.

“Boere word aangemoedig om gereeld navorsing te doen en hulself op te voed oor nuwe tegnologiese ontwikkelings in die bedryf om te voorkom dat hulle agter raak,” waarsku Maree.

“Diegene wat nou steeds pessimisties daaroor is, doen so op eie risiko.” – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.79 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.96 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.9 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.21 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.15/OZ DOWN -0.0028 | Copper US$ 4.90/lb UP +0.02% | Zinc US$ 2 987.80/T UP 0.14% | Brent Crude Oil US$ 82.82/BBP DOWN -0.0054 | Platinum US$ 1 072.74/OZ UP +0.27% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.79 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.96 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.9 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.21 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.15/OZ DOWN -0.0028 | Copper US$ 4.90/lb UP +0.02% | Zinc US$ 2 987.80/T UP 0.14% | Brent Crude Oil US$ 82.82/BBP DOWN -0.0054 | Platinum US$ 1 072.74/OZ UP +0.27%