Boere met bosbeheer gehelp

Kommunale boere sal voorts opgelei word in die voorkoming en benutting van indringerbos.
Die De-bushing Advisory Service (Das) sal in die toekoms nou met kommunale boere saamwerk om Namibië se indringerbosprobleem te takel en om bosbiomassa in kommunale gebiede te ben
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer