Boere haaks oor beweerde vergiftiging

'n Kleinhoewe-eienaar by Omaruru wil hom tot hoër gesag wend nadat sy hond gif ingekry het wat vermoedelik vir jakkalse uitgesit is.
Elvira Hattingh
Elvira HattinghDie eienaar van die Omburu Süd-kleinhoewe in die Omaruru-­omgewing beskuldig 'n nabygeleë boer daarvan dat hy gif vir jakkalse uitsit en só glo verskeie ander wi
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer