Boer moedeloos oor stropery

’n Plaas wat aan ’n hervestigingsplaas grens, loop nie net onder wildstropers deur nie, maar selfs beeste word geteiken.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - ’n Boer in die Otavi-distrik naby die Queen Sophia-hervestigingsplaas loop erg onder wildstropers deur met 22 onwettige jagvoorvalle tot dusver vanjaar.Mnr.
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer