Boekwurm se liefde werp vrugte af

Rémy Ngamije se kortverhaal is op die kortlys van die 2021 Statebond-kortverhaalprys.
Tanja Bause
Tanja Bause – “My kortverhaal Granddaughter of the Octopus het geskiedenis gemaak as die eerste Namibiese inskrywing wat die kortlys van die Statebond-kortverhaalprys haal. “
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer