Boek vol raaisels, geheime
Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie – al bly sy in ’n ou kasteel.
Maar kort voor lank is hy reg in die middel van ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.
Hierdie boek kan met Middernagfees deur Jaco Jacobs vergelyk word. Albei verhale bevat elemente van fantasie, en is vir lesers van 11 en ouer.
Theresa van Baalen is onder meer bekend vir die Sanri Steyn-reeks, wat ’n speurreeks vir meisies is. Justin Fortuin, skattejagter is weer gemik op seuns. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie