Bobbejane, honde by asgate
Bobbejane, honde by asgate

Bobbejane, honde by asgate

Francoise Steynberg
Me. Ahrens skryf:

Ek en my man het onlangs gewaar dat daar honde by die Pionierspark-stortingsterrein rondloop toe ons tuinvullis daarheen gevat het.

Ons eerste gedagte was dat dit nie kan wees nie, omdat daar groot troppe bobbejane op soek is na kos. As die bobbejane met die honde slaags raak sal hulle uitmekaar geskeur word. Vir ons was dit onaanvaarbaar.

My man het daaroor ‘n brief aan die koerant gestuur, wat julle dan ook geplaas het.

Maandagoggend op 11 Januarie was ons weer vroeg by die stortingsterrein om vullis af te laai.

Ek het my verstom aan die groot trop bobbejane. Ek het een van die plakkers sien staan met iets in sy arm en my man gevra om nader te ry want ek wou sien wat dit was.

Tot my verbasing was dit ‘n klein, ou babahondjie. Omdat ek die gevaar waarin die hondjie verkeer met die trop bobbejane daar kon sien, het ek met die man begin onderhandel om die hondjie aan my te verkoop, omdat ek so graag die diertjie wou help. Ek het ook gevra waar hy die hondjie gekry het en sy antwoord was dat Rent-a-Drum dit daar gaan afgooi het, wat ek dadelik betwyfel het.

Hy wou nie die hondjie laat gaan nie en ‘n ander man het daar aangekom en die hondjie baie hardhandig by hom gegryp en die hondjie het getjank.

By die hek het ek met die wagte gepraat wat daar werk en is meegedeel dat daar 15 honde is. Ek het gwonder of dit nie dalk gesteelde honde is nie. Hulle het ons ook meegedeel dat daar baie probleme met die plakkers is en dat daar al van mense wat vullis daar gaan aflaai se besittings gesteel is, onder andere ‘n vrou se selfoon. Meer bekommerd oor die honde is ons daar weg, reguit na die S.P.C.A.

Daar het ek aan die vrou vertel in watter gevaar die honde tussen die bobbejane verkeer. Ook het ek gesê dat die wagte vertel daar is 15 honde en ek glo nie hulle sal jok nie, want hulle werk elke dag daar.

My laaste woorde was ‘n pleit dat hulle asseblief die honde moet gaan help. Die vrou het my belowe sodra een van die voertuie terug is, sal hulle gaan.

Ek kon niks verder daaraan doen nie, alhoewel ek baie bekommerd oor die honde was, want die babahondjie se ogies kon ek nie vergeet nie. Ons het ons dinge in die stad klaar gedoen en toe het ek my man gevra dat ons ‘n draai by die polisiekantoor in Pionierspark moet maak wat ek het gevoel om die ding daar ook te gaan aanmeld.

Daar het ek met ‘n dame gepraat en haar alles vertel, soos by die S.P.C.A. Ek het ook gesê dat ek by die S.P.C.A. was en dat die vrou vir my daar gesê het dat hulle sal gaan sodra ‘n voertuig beskikbaar is.

Nou het ek almal ingelig wat ek kon, maar ek was nog nie tevrede nie en is terug na die stortingsterrein om te kyk of die S.P.C.A. dalk daar is. Toe ons daar aankom was daar ‘n bakkie met ‘n man en ‘n dame. Eers het ek gedink dit is die S.P.C.A. maar dit was ‘n buurtwagvoertuig. Ek het met hulle gepraat. Ek is meegedeel dat hulle die polisie gekontak het, want hulle kan nie ingaan, aangesien die man wat die honde het, baie aggressief was.

Die polisie het ná ‘n ruk daar aangekom met een persoon en die man van buurtwag het aan hom verduidelik wat aangaan. Hulle kon egter nie sonder die S.P.C.A. gaan nie, want hulle moes ook teenwoordig wees. Almal van ons daar het by die wagte gehoor daar is 15 honde, almal van ons het gewonder of daar dalk gesteelde honde by is en ek glo almal van ons daar teenwoordig wou weet of die honde wel is. Ook almal van ons het die gevaar van die honde met die bobbejane besef en wou dit ten alle koste verhoed.

Ek en my man en die twee buurtwagpersone en die polisie is daar in, maar al die honde was weg, glad nie in sig nie. Ek is terug na die wagte by die hek en het gevra vir hulp. Twee van die wagte het by my en my man in die motor geklim. Teen daardie tyd was daar al konflik tussen die wagte en die plakkers omdat hulle gesê het die wagte jok.

Dit was nadat ons almal tevergeefs na die honde gesoek het. Tussen die rommel en die rotse het ek, ‘n bejaarde met twee rugoperasies, help soek. Die wagte het my presies na die plek gevat. Nog ‘n man het daar aangekom en ek het gehoor dit is Sean Naudé wat ook help soek het.

Ek was tot by die plakkers se plek en daar het ons seshonde gekry; ‘n babahondjie en nog vyf groot honde. Van die ander honde was daar geen teken nie.

Ek het met my eie oë gesien dat daar een hond was wat definitief in pyn verkeer en nog een wat baie maer was. My selfoon was op daardie tydstip pap, anders het ek self foto’s geneem. Die ander vier honde het goed gelyk. Die honde het het al begin blaf toe hulle ons hoor aankom. Hulle was nie aggressief nie, net onseker. Ons het ses gekry, maar dit pla my nog waar die ander is, want ek glo daardie wagte.

Ek het vir die ander wat daar was gesê hulle moet nie die honde so los nie en ek het vir mnr. Naudé gesê ek gaan nou huis toe, kyk asseblief wat julle kan doen. Dit was al na die middag en die S.P.C.A. was nog nie daar toe ek en my man huis toe is nie.

Ek was baie bekommerd en het Dinsdag 12 Januarie die S.P.C.A. gebel om te hoor wat is gedoen. Nou instede dat ek kon hoor dat die diere gehelp is, het die vrou (ek ken haar nie eens nie) my sommer daarvan beskuldig dat ek op die internet verkondig het dat hulle geweier het om die diere te help.

Ek wil vandag aan die vrou sê ek is ‘n bejaarde met geen internet nie. Sy het gesê ja, hulle was daar, maar hulle kon nie die honde vat nie, want die man het hulle aangeneem. Hulle dink die honde word gebruik om wild te vang (poach). Is dit op sigself dan nie onwettig nie?

Ek het al baie diere na die S.P.C.A. gevat. Ek het selfs mense wat nie kon bekostig om hulle diere reg te maak nie, se diere laat regmaak en daarvoor betaal. Ek het ook self al twee honde daar aangeneem.

Elke slag het hulle na my huis gekom om te kyk of alles reg is, en of ek na die dier sou kom omsien. Dit is hartseer om die volgende te sê: Ek wou nog ‘n hond daar vat om ‘n beter lewe aan die dier te gee. Ek het gesê dat ek die volgende dag sou ingaan om die hondjie te vat, en ek moes hoor “o jammer, so jammer, sy is gister uitgesit".

Help dit nog om hierdie dinge onder almal se aandag te bring? Sy het gesê dat hulle vandag weer sal gaan. Hulle? Ek het haar gevra of sy self gaan kyk het. Sy was nie daar nie.

Daardie plek is nie geskik vir honde nie. Waar is die ander honde waarvan die wagte praat?

Mag iemand wat onwettig op die stortingsterrein woon dan nou 15 diere daar aanhou? Wat word met die honde gedoen? Is die plastiek oor ‘n matras dan geskik vir honde? So ‘n klom wat moet self sorg vir kos, waar ons hier moet lisensies hê vir elke hond.

Wat gaan van die honde word, want hulle lewe is gedoem. Ek sidder om te dink dat hulle dalk geteel word om te eet. Ek sidder om daaraan te dink as daar konflik tussen die bobbejane en honde ontstaan ek wonder wat gaan in ons land aan. As die S.P.C.A. dan nou gaan help, gaan hulle dan uitgesit word?

Dan wil ek nou weet: wie ook al op internet geklim en gesê het die S.P.C.A. wil nie help nie, dis nie die punt nie. Die punt is hoekom is die diere nie gaan help nie? Elke dier verdien ‘n kans, ongeag straatbrak of pedigree-brak. Intussen sal ek ophou en kyk wat gebeur.

Een vrou by die S.P.C.A. verdien ‘n medalje. Dit is die een wat met die honde gaan stap, wat hul kombersies droog hou en na hulle omsien. Ek ken haar nie, maar ek sien dinge raak. Ons het meer van jou soort nodig.

Hier is my nommer as iemand my wil veroordeel of saam met my stem: 081 128 5574 of (061) 243 450.

Kommentaar

Republikein 2024-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.93 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.44 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 354.21/OZ UP +0.67% | Copper US$ 4.85/lb UP +2.17% | Zinc US$ 2 992.50/T DOWN -0.6% | Brent Crude Oil US$ 82.89/BBP DOWN -0.0114 | Platinum US$ 1 023.52/OZ UP +2.21% Sport results: Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.93 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.44 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 354.21/OZ UP +0.67% | Copper US$ 4.85/lb UP +2.17% | Zinc US$ 2 992.50/T DOWN -0.6% | Brent Crude Oil US$ 82.89/BBP DOWN -0.0114 | Platinum US$ 1 023.52/OZ UP +2.21%