Blue Crane bring die Griekwas
Blue Crane bring die Griekwas

Blue Crane bring die Griekwas

Augetto Graig
Die ORC Griekwas se Curriebeker-rugbyspan het vanoggend met die eerste vlug van Fly Blue Crane in Windhoek aangekom.
Hulle speel môre teen die Windhoek Draught Welwitschias.
Die redery sal eersdaags 'n aankondiging oor sy geskeduleerde vlugte tussen Kaapstad en Windhoek doen.

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer