Bloubessie-oes byna verdriedubbel

Terwyl Mashare Berries Farming se bloubessie-oes vanjaar belowend lyk, word nog 40 ha se bessies teen September aangeplant.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Terwyl die eerste plaaslik geproduseerde bloubessies reeds op enkele winkelrakke verskyn, verwag Mashare Berries Farming dat hul huidige oes sal verdriedubbel i
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer