Blommemark se rosegeur kwyn

Roosboer Francois Durand sê verbruikers se vraag na rose het die afgelope paar jaar gedaal, en daarom verbou hy deesdae ook groente.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die impak van die Covid-19-pandemie se aanvanklike streng inperkingsmaatreëls het ook by Namib Roses aan die Schaaprivier by Dordabis sy merk gelaat.Namibië s
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer