Blokraaisel: Taaltoffie no. 1
Naam ______________________
Selfoonnommer ______________
Wen Gian Groen se CD Dekade se Ballades. Faks jou antwoord na 061 223 721 of e-pos na [email protected]. Inskrywings sluit op Dinsdag 3 Oktober 2017.
DWARS
1 Oerplant op ons rugby-unie se wapen
8 Plek in Ohangwena-streek
9 Kort vir ons nasionale teater
11 Dié “arts” sing “Hello Africa”
13 Dok se kort titel
14 Onderstebo gooi
16 Gatkant se bly- of kuierplek
18 Sestig minute in hulle
20 Met te veel lewenslus
22 Op die ou ____
23 Grootste vasteland
24 Voor (verouderd)
28 Behoort aan
29 ____-perfeksie = 100%
30 Maand waarin ons Afrikadag vier
31 Restaurant op wiele
34 Altyd betroubaar
AF
1 Inwoners van Namibië se hoofstad
2 Kort vir Windhoek Express
3 Een artikel vir jou trollie
4 Dankie
5 Les van die rottang
6 Afgedankte SA polisiehoof
7 Nota
10 Plek vir die met krone én Jan Alleman
12 Borrels maak
14 ____ – kampioene sing dit vier keer
15 Item om die naaktheid te bedek
17 Biologiese, geestelike of medaljerange
19 Safari’s
21 Jy kan dit dalk sonder ‘n spieël sien as jy te slim raak. . .
25 As joune erken
26 Oliver ____ (Engelse akteur, 1938-99)
27 Rommelvoertuig
32 Kykkassie
33 In sak en ____
Selfoonnommer ______________
Wen Gian Groen se CD Dekade se Ballades. Faks jou antwoord na 061 223 721 of e-pos na [email protected]. Inskrywings sluit op Dinsdag 3 Oktober 2017.
DWARS
1 Oerplant op ons rugby-unie se wapen
8 Plek in Ohangwena-streek
9 Kort vir ons nasionale teater
11 Dié “arts” sing “Hello Africa”
13 Dok se kort titel
14 Onderstebo gooi
16 Gatkant se bly- of kuierplek
18 Sestig minute in hulle
20 Met te veel lewenslus
22 Op die ou ____
23 Grootste vasteland
24 Voor (verouderd)
28 Behoort aan
29 ____-perfeksie = 100%
30 Maand waarin ons Afrikadag vier
31 Restaurant op wiele
34 Altyd betroubaar
AF
1 Inwoners van Namibië se hoofstad
2 Kort vir Windhoek Express
3 Een artikel vir jou trollie
4 Dankie
5 Les van die rottang
6 Afgedankte SA polisiehoof
7 Nota
10 Plek vir die met krone én Jan Alleman
12 Borrels maak
14 ____ – kampioene sing dit vier keer
15 Item om die naaktheid te bedek
17 Biologiese, geestelike of medaljerange
19 Safari’s
21 Jy kan dit dalk sonder ‘n spieël sien as jy te slim raak. . .
25 As joune erken
26 Oliver ____ (Engelse akteur, 1938-99)
27 Rommelvoertuig
32 Kykkassie
33 In sak en ____
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie