• Tuisblad
  • Sake
  • Blokketting goed én sleg vir banke – só sê Moody's

Blokketting goed én sleg vir banke – só sê Moody's

Blokkettingtegnologie kan die manier waarop banke sake doen, ingrypend verander, sê die kredietgradeerder Moody's Investors Service.
Luidens 'n verslag wat Moody's Dinsdag uitgereik het, kan blokkettingtegnologie, wat die dryfveer agter digitale geld soos bitcoin is, banktransaksies wat oor grense heen plaasvind
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer