Blitsverkiesing in Oostenryk moontlik ná skandaal

Die leier van die verregse Vryheidsparty het bedank nadat ’n video gepubliseer is waarin hy glo kontrakte bespreek in ruil vir gunste van ’n vrou wat haar voordoen as die broerskind van ’n Russiese politieke leier.
’n Verkiesing kan moontlik in Oostenryk uitgeroep word nadat die visekansellier skielik bedank het.Heinz-Christian Strache, leier van die verregse Vryheidsparty het bedank nadat
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer