Blitse terug op eie bodem

Dani Booysen
Die span wat Namibië by Wêreldatletiek se o.20-kampioenskap in Nairobi, Kenia, verteenwoordig het en vier medaljes losgeslaan het, het gister in Windhoek aangekom. Onder meer was Salute Boxing Academy daar om die span tuis te verwelkom. Links in die foto gesels die atlete se afrigter Henk Botha met boksafrigter Elifas Namundjebo. Foto Jesse Jackson Kauraisa

Kommentaar

Republikein 2025-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer