Blinkes ru00f3l by Namdeb
Blinkes ru00f3l by Namdeb

Blinkes ról by Namdeb

Jo-Mare Duddy Booysen
Namdeb Holdings het in die eerste ses maande van vanjaar 863 000 karaat diamante gelewer, amper 17% meer as in die dieselfde halfjaar in 2016.
Dit is bykans 5,4% van De Beers se totale produksie van sowat 16,14 miljoen karaat vir die eerste ses maande van 2017.

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer