Blinde hobbels
“Dis hoe die meeste spoedwalle in Windhoek lyk. Veral in die besige strate lyk dit nog erger. Dikwels is dit in die skadu, dan sien mens dit nie. En ook nie in die donker nie.” Ontvang op WhatsApp op 8 Julie 2020.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie