Bitcoin val tot laagste vlak in jaar

Bitcoin, die wêreld se gewildste kriptogeldeenheid, verhandel nou op sy laagste vlak in ’n jaar.Die prys daarvan het oornag met byna 13% geval tot US$5 400, ’n vlak waarop hy
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer