Birkenstock kry Knights voor stok

Die onderlinge kompetisie vir plekke in die Wêreldbeker-span dryf die Eagles tot ál beter prestasies.
Andrew Poolman
Andrew Poolman – Die veelsydige Karl Birkenstock was op sy stukke as 'n naatbouler met deurdringingsvermoë in beide die Namibiese Eagles se oorwinnings in hul eerste twee T20-to
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer