Biltong en wiele gee Windhoek woema
Die afgelope naweek het die 26ste jaarlikse Biltongfees plaasgevind, wat deur die Hervormde Kerk Windhoek aangebied word. Die Standard Bank Motorskou was ook deel van die fees, waartydens nie net biltong en droëwors verkoop is nie, maar mense ook deur Libor Podmol-motorfietse en hul toertjies vermaak is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie