Bidvest wil verkrygings oorsee doen
Bidvest, die gediversifiseerde nywerheidsgroep wat verlede jaar sy voedseldiensafdeling afsonderlik as Bidcorp op die JSE genoteer het, is self lus vir buitelandse uitbreiding en praat reeds met een of twee moontlike oornameteikens.
Lindsay Ralph, uitvoerende hoof van Bidvest, het met die bekendmaking van die groep se halfjaarsyfers tot einde Desember gesê hul kruit is droog en hulle hoef nie nuwe kapitaal in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie