‘Bewyse gemanipuleer’

Enkele ure ná die verwoestende trompop botsing tussen Swakopmund en Hentiesbaai in 2014 is die pad glo sonder toestemming deur ’n padskraper gelykgemaak.
Erwin Leuschner – “Ek was sprakeloos en weet nie wie my toneel gemanipuleer het nie,” het die senior ondersoekbeampte me. Paula Havenga gister in die streekhof op Swakopmund
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer