Bewaringsgebied vir Musese beplan

Die adjunkminister sê dit is nodig om nog 'n kommunale bewaringsgebied te vestig waar olifante verwoesting saai.
NAMPA
Die vestiging van 'n kommunale bewaringsgebied in die Musese-kiesafdeling in die Kavango-Wesstreek is in 'n gevorderde stadium, het die adjunkminister van die omge­wing en toerism
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer