Bevorder erfenistoerisme, sê ministerie
Met die uitdagings van die Covid-19-pandemie op internasionale toerisme, is dit onvermydelik dat Namibië sy plaaslike toerisme as alternatiewe inkomstebasis vir gemeenskappe by kulturele gebiede moet versterk, volgens die omgewingsministerie.
Francoise Steynberg – 'n Nasionale strategie vir die volhoubare ontwikkeling van erfenistoerisme en werkskepping op gemeenskapsvlak sal Woensdag in die hoofstad van stapel gestuu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie