Bevolkingsgroei bedreig Afrika-demokrasieë

Afrika se ongebreidelde bevolkingsaanwas is een van die grootste bedreigings vir die vasteland se demokrasie, skryf Ed Cropley.
Ed CropleyDie Afrika-sterkman se politieke invloed het miskien ná die Koue Oorlog gekwyn, maar nou lyk dit of hy weer ’n verskyning op die vasteland se politieke verhoog maak.Wa
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer