Bevestigde Covid-19-gevalle styg tot 72
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula het enkele minute gelede aangekondig Namibië se bevestigde Covid-19-gevalle het tot 72 gestyg. Al vyf nuwe gevalle is in Walvisbaai, terwyl vier geen kontak met 'n bevestigde geval gehad het nie.
Geval 68 is 'n 41-jarige Namibiese vrou van Walvisbaai met geen kontak met 'n bevestigde geval nie. Sy het Covid-19-verwante simptome.
Geval 69 is 'n 45-jarige Namibiese vrou van Walvisbaai met verwante simptome en geen kontak met 'n bevestigde geval nie.
Geval 70 is 'n 59-jarige Namibiese vrou van Walvisbaai met geen kontak met 'n bevestigde geval en verwante simptome.
Geval 71 is 'n 42-jarige Namibiese vrou van Walvisbaai met verwante simptome en geval 72 is 'n 51-jarige Namibiese man van Walvisbaai met geen kontak met 'n bevestigde geval en ook geen simptome nie

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie