‘Beurtwater’ in Standerton word al erger, sê Astral
Die hoenderprodusent word nie vooraf gewaarsku wanneer die water afgesny gaan word nie, het sy uitvoerende hoof gesê.
Hanlie Stadler – Die voortslepende waterkrisis in Standerton gaan die hoenderprodusent Astral se koste met minstens R85 miljoen opjaag.Die maatskappy sê ondanks ’n permanente
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie